Skeppingsdoel
Wat is God se plan
Hoe jou oƫ op Jesus
Bybel
QR-kode
Wat is God se plan
Hoe jou oƫ op Jesus
Bybel
QR-kode
š Hou jou oĆ« op Jesus
!
Inleiding
Het jy al ooit verlore gevoel en gewonder hoe jy jou verhouding met God vinnig kan herstel?
š
Jesus het my gered en verlos
As jy enige gedagtes van onsekerheid het, of onseker voel na jou besluit om Jesus te volg, wees gerus jy is nie die enigste wat so gevoel het nie
š
Die Heilige Gees - wie is Hy?
Het al ooit gewonder wie die Heilige Gees is? Daar was dissipels (van Johannes die doper) wat nie geweet het van die Heilige Gees nie
š¦
Die Bybel rig jou voetstappe
Die lewe kan soms moeilik wees. Maar God het alreeds voorsien. Die Bybel gee ons die antwoorde
āŖļø
Die kerk van Jesus
Die kerk - gemeenskap van mede Chistene - is jou familie. Dit is waar jy geestelik groei en jou gawes kan uitleef.
šš½āāļø
God hoor ons gebede
God het nog nooit iemand weg gewys nie. Hy wil tyd met jou deurbring en wil van jou ho
šØš½āš¦Æ
Lei ander na Jesus
Die Evangelie moet aan alle mense verkondig word